Deur Langenhovenmark te gebruik, stem jy in tot hierdie bepalings. Alle betalings gebeur direk by die stalletjie by die mark. Langenhovenmark is 'n platform wat verkopers en kliënte verbind. Ons is nie aanspreeklik vir die kwaliteit van produkte nie.